Guida

Guida is 'n operette in vier bedrywe wat volledig in Lydenburg geskryf is. Dit speel af in Lydenburg se berge.

Opgevoer is in Oktober 1969. Heelwat van ons matrieks het daarin gespeel.

Musiek Geert Kuit
Dialoog Snoep Pretorius
Teboekstelling Madelief Schoeman
Afrigting, kostuums en dekor Hans Nel

Hier is gedeeltelike klankbane vir bietjie nostalgie. Verskoon maar die kwaliteit.

7.9mb


7.5mb